| 1993 | - | Koop eerste Wit Dorper ooie by Coen de Beer, Abrie Maritz, Johannes Coetzee (die teler van Monty), Peet Cilliers en Dries Wiese |
| 2002 | - | Beoordeel Witdorper Wêreldskou |
| 2003 | - | Senior en Reserwe Groot Kampioen Witdorper ram – Spogter |
| 2003 |
- | Reserwe Junior Kampioen ooi |
| 2003 |
- | Jasperskop behaal verskeie plekke |
| 2003 |
- | (Dorperland Streekskampioenskappe – Upington) |
| 2004 | - | By Wêreldkampioenskappe behaal die volgende plekke vir Wit Dorpers (Pretoria): |