|
|
Koenie Kotzé boer met die volgende rasse:
|
|
|
|
|
Daar word op Swemkuil in die Noord-Kaap, Suid Afrika geboer (sien kaart): |
|
|
|
Doelwitte
- Ons verkry die beste genetiese materiaal om die beste teling voorraad vir die mark te voorsien. Ons as besigheid, streef na sukses, winsgewendheid asook volhoubare groei.
- Om aan ons kliënte teelbare diere, embrios en saad te verskaf wat hulle winste sal laat toeneem.
- Om aan ons kliënte waarde by te voeg deur die hoogste kwaliteit teeldiere moontlik te verskaf asook die nodige raad met betrekking tot teling, kunsmatige inseminasie, embrios ens.
- Om 'n lewenslange vriend uit elke kliënt te werf deur besigheid te doen met integriteit.
|
Fotos en inligting op koeniekotze.co.za is slegs vir persoonlike gebruik vir die adverteerder Koenie Kotzé. Enige persone wie geen afstammeling van bogemelde rasse besit, mag geen inligting of fotos gebruik indien nie bevestig is nie. |
|
|
|
|
|
|
|
|