Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red

Dorpers:

Prestasies:

1980 -  Koop eerste Dorper stoetooie by wyle Koos Vermeulen, Albie van Niekerk, Jannie Visagie en Hannes Kriel.
1991 -  Meeste punte Noord-Kaap Kampioenskappe
1992 - Aandeel in SA Kampioen Ram - Cracker
1994 -  Aandeel in SA Kampioen Ram - Smokey
1996 -  Aandeel in SA Kampioen Ram - Chips
1997 -  Senior en Groot Kampioen Ram en Ooi - Vasvat
  (Tarentaal  seun) en Tarentaal  dogter (Hopetown)
1997 - Reserwe Senior Kampioen Ooi
1997 - Reserwe Junior Kampioen Ram (Hopetown)
1997 -  Junior en Reserwe Groot Kampioen Ram en Ooi - Omo
  (Chips  seun) en Chips  dogter (Hopetown)
1998 -  Teel SA Kampioen Ram - Hitler
2000 -  Vertoon SA Reserwe Groot Kampioen Dorperram - Stuiwer
2000 - Verower drie van die ses Ramkampioene
2004 - Beoordeel Dorper Wêreldskou
2006 - Beoordeel Dorper Wêreldskou
2009 - Beoordeel Namibiese Kampioenskappe
2010 - Beoordeel Dorper Wêreldskou
   
   
1997 Senior en Groot kampioen Ram en Ooi. Vasvat  (Tarentaal  seun) en Tarentaal  dogter   1997 Reserwe Senior Kampioen ooi. Reserwe Junior Kampioen ram   1997 - Junior en Reserwe groot kampioen ram en ooi. Omo (Chips seun) en 'n Chips dogter
         
 
Francois   Nuwejan
     
     
Toeter   Wickets   Toeter   Hitler
Nuwejan Wickets & Ouboet