1980 | - | Koop eerste ooie by Apie Maritz (Coné), Lukas Burger, Nico Botha en ramme by Apie Maritz, Herman Groenewald en Theuns Botha |
1990 | - |
SA Junior en Reserwe Groot Kampioen ram - Vosburg (Kuruman) |
2002 | - | Beoordeel Wêreld Boerbok Kampioenskappe (Victoria-Wes) |
2002 | - | Wêreld Reserwe Junior Kampioen geteel uit ‘n JLK Kotze ooi |
2002 | - | Beoordeel Australiese Kampioenskappe (Sydney) |
2002 | - |
Aandeel in Reserwe Senior en Reserwe Groot Kampioen - Juweel |
2002 | - | Reserwe Junior Kampioen - Kaptein is geteel uit ‘n ooi van die stoet |
2003 | - | Noord-Kaap Groot Kampioen ooi kom ook uit die stoet |
2003 | - | Noord-Kaap Kampioen ooi in hierdie stoet geteel (Upington) |
2003 | - | Beoordeel Amerikaanse Boerbok Kampioenskappe |
2005 | - | Beoordeel Wêreld Boerbok Kampioenskappe (Upington) |
2007 | - | Beoordeel Wêreld Boerbok Kampioenskappe (Upington) |
2007 | - | Beoordeel Namibiese Kampioenskappe (Windhoek) |
2007 | - |
Wêreld Kampioen ram - Magnum - geteel uit dieselfde ooi as Kaptein (2002 Reserwe Junior Kampioen) |
2007 | - | Koop duurste ram Nasionale veiling (Kimberley) |
2011 | - | Beoordeel Namibiese Kampioenskappe (Windhoek) |
| | |